Ons vertrek om 05:15 vanaf Femsus na die Harbeeshoek sataliet stasies vanwaar ons 'n vroeƫ oggend ontbyt / piekniek gaan hou terwyl ons die sonsopkoms op lentedag dop hou.
Kostes per persoon: R60-00 vir 'n cloth badge en ontbyt.
of R200-00 vir 'n cloth badge, langmou LenteRun hemp, en ontbyt.
Sluitings datum vir bespreking: 23 Augustus

No comments:
Post a Comment