HBC bied aan die jaarlikse 1000km run.
Wegspring om 06:00 op 27 Oktober vanaf Femsus. Om veiligheids redes moet ryers asseblief daarop let dat hierdie 'n uithou rit en nie 'n "race" is nie. Kom ry met jou sportsfiets, tourer of adventure, alle tipe fietse welkom, en daar is 'n spesiale kategorie vir sidecars.
Kom ry gerus in een van die volgende afstande:
...

1000 km
500 km
100 myl vir sidecars
Alle fietse wat ingeskryf word sal voor die wegspring aan 'n basiese padvaardigheids inspeksie onderwerp word. Kom asb met 'n fiets wat instaat is om 'n 1000 km op een slag af te lĂȘ!
Kostes per persoon:
R300-00
Jou inskrywings gelde behels 'n badge, hemp, hoed asook 'n ete langs die pad. Jy sal waarde vir jou geld kry!
Sluitings datum: aangesien daar 'n hemp en hoed vir elke inskrywing gemaak word asook etes gereel word, moet alle inskrywings asseblief in wees teen 12 Oktober 2012.
Vir interesantheids halwe sal die roete eers op kort kennis bekend gemaak word.

No comments:
Post a Comment