Please see below the info for the Wolf spirit mc dayjol 2013 to be held at Cock & Bull, Hartebeespoortdam:
Showing posts with label Events. Show all posts
Showing posts with label Events. Show all posts
Wednesday, February 27, 2013
Wednesday, August 22, 2012
6th annual HBC 1000Km Run
1000KM & 500km RUN ENTRY FORM
SATURDAY, 27 OCTOBER 2012
NAME & SURNAME: …………………………………………………………………………………………………………
ID NUMBER: ………………………………………………………………………………………………............
BLOOD TYPE: ………………………………………………………………………………………………...,……..
MEDICAL FUND: ………………………………..…….…………… NR : ……………..……..………………………
POSTAL ADRESS: ………………….……………………………………………..………………………………………
………………………………………………………….……………………………………………..
ALLERGICS: …………………………………………………………………………………………………………………….
CELLPHONE NUMBER: ………………………….……………… FAX NUMBER: ………………………………...........
E-MAIL ADRESS: ………………….………………………………………………..…………..………..………………..
CONTACT NR IN CASE OF EMERGENCY: ……………..………………………………………………………..………..
CLUB NAME: ……………………………………………………………………….………………………..………..
MOTORBIKE: ………………………………..……… BIKE REG. NR: ………………………..……………..
PASSENGER NAME: …………………………………………………….……………………………………………………...
( PASSENGER TO FILL IN SEPARATE FORM )
PLEASE INDICATE FOR WHICH CATEGORY:
1000KM
|
500KM
|
T-SHIRT SIZE : ……………………………………………………………………………………………………
I HEREBY AGREE THAT I AM ATTENDING THE RUN ENTIRELY AT OWN RISK AND INDEMNIFY THE ORGANISERS AGAINST ANY DAMAGES SUSTAINED BY MY PERSON OR BELONGINGS. I AGREE TO ABIDE BY THE RULES AND INSTRUCTIONS OF THE ORGANISERS. I ACKNOWLEDGE THAT I HAVE READ THIS DOCUMENT AND FULLY UNDERSTAND THE CONTENTS, INSTRUCTIONS AND INFORMATION IN THE ENTRY FORM
…………………………………… ………………........................
RIDER SIGNATURE PASSENGER SIGNATURE
PLEASE EMAIL COMPLETED FORM + PP TO: femsuskonstruksie@gmail.com / FAX: 086 532 7285 / 7278
BANK DETAILS:
HARTIES BIKING COMMUNITY, ABSA ACC: 9253895243 TAK: 632005
ENTRY FEE: R300 P/P
Wednesday, August 15, 2012
MEGAFORCE BOOBRUN 2012
MEGAFORCE BOOBRUN
Op 8 September om 09h00.
LA Bushbar in Capital Park, Op die hoek van Voortrekker weg en Myburgh Straat, daar is ook ‘n ingang in Myburgh Straat, ek sal uitvind watter ingang gaan hulle gebruik.
Ons kan ‘n Mass ride doen van ons huis af, as julle belangstel, laat weet dan gee ek die huis adres vir julle.
Dit kos R60 om in te gaan en dan kry jy a metal of cloth badge.
Thursday, August 9, 2012
HBC 1000km Run 2012-Femsus
HBC bied aan die jaarlikse 1000km run.
Wegspring om 06:00 op 27 Oktober vanaf Femsus. Om veiligheids redes moet ryers asseblief daarop let dat hierdie 'n uithou rit en nie 'n "race" is nie. Kom ry met jou sportsfiets, tourer of adventure, alle tipe fietse welkom, en daar is 'n spesiale kategorie vir sidecars.
Kom ry gerus in een van die volgende afstande:
...

1000 km
500 km
100 myl vir sidecars
Alle fietse wat ingeskryf word sal voor die wegspring aan 'n basiese padvaardigheids inspeksie onderwerp word. Kom asb met 'n fiets wat instaat is om 'n 1000 km op een slag af te lê!
Kostes per persoon:
R300-00
Jou inskrywings gelde behels 'n badge, hemp, hoed asook 'n ete langs die pad. Jy sal waarde vir jou geld kry!
Sluitings datum: aangesien daar 'n hemp en hoed vir elke inskrywing gemaak word asook etes gereel word, moet alle inskrywings asseblief in wees teen 12 Oktober 2012.
Vir interesantheids halwe sal die roete eers op kort kennis bekend gemaak word.

HBC 3de Lente Run 2012
Ons vertrek om 05:15 vanaf Femsus na die Harbeeshoek sataliet stasies vanwaar ons 'n vroeë oggend ontbyt / piekniek gaan hou terwyl ons die sonsopkoms op lentedag dop hou.
Kostes per persoon: R60-00 vir 'n cloth badge en ontbyt.
of R200-00 vir 'n cloth badge, langmou LenteRun hemp, en ontbyt.
Sluitings datum vir bespreking: 23 Augustus
Kostes per persoon: R60-00 vir 'n cloth badge en ontbyt.
of R200-00 vir 'n cloth badge, langmou LenteRun hemp, en ontbyt.
Sluitings datum vir bespreking: 23 Augustus
Subscribe to:
Posts (Atom)